Ag Ouma se liefie! Maar daai tande kom dan nou by die week by! Nou lyk jy regtig net soos ‘n seuntjie en nie meer soos die ou babatjie wat Ouma daar agtergelaat het nie! Amper elke dag kom daar gaste by Ouma se restaurant aan met babas en as ek dink hulle is omtrent 9 maande oud, vra ek hoe oud hulle is. En dan is ek meestal reg en AS hulle dan 9 maande oud is, speel ek eers lank met hulle en verbeel my dis JY!

Ja, Ouma, ek raak nou vinnig groter. Maar ek bly Ouma se liefie 🙂